Tuesday, August 19, 2008

Vrouens en jag!

Subject: Fw: DIS HOEKOM VROUENS NIE GAAN JAG NIE...

Die ou gaan gereeld jag en sy vrou moet altyd by die huis bly.

Sy besluit toe om vir haar `n geweer te koop en saam te gaan jag.

Op die plaas aangekom sê hy vir haar om links teen die rivier af te
loop dan loop hy regs teen die rivier af.

Hulle sal dan weer mekaar, onder, by die hoof hek ontmoet.

So gesê, so gedaan. Hy het skaars 200 meter geloop toe hy drie skote
hoor klap.

Hy hardloop terug in haar rigting en by die rivier kry hy haar.

Sy stry kliphard en aanhoudend met `n wild vreemde man...

"Meneer, dit is my Kudu die, ek het hom eerste gesien, en drie
kopskote gegee!"


"Goed mevrou, ek gaan nie verder met jou stry nie, vat dan die kudu
vir jou, maar gee jy om as eknet gou my saal en toom van jou f*#&en kudu afhaal!?"

No comments: